Land management & Agriculture

News from the Land management & Agriculture Project

Wat boere nog nie oor bobbejane en jakkalse weet nie

Wat boere nog nie oor bobbejane en jakkalse weet nie

6/18/17
Voorlopige bevindings van ’n navorsingsprojek oor die ekologie van jakkalse, rooikatte en bobbejane op kleinveeplase in die Karoo is onlangs met belanghebbendes in die Klein-Karoo gedeel. Die projek word deur twee Franse nagraadse studente, Marine Drouilly en dr. Ma­rion Tafani, behartig. Drouilly fokus die afgelope drie jaar op die ekologie van jakkalse en rooikatte, en Tafani die afgelope jaar op dié van bobbejane. Die doel is om dié drie roofdierspesies se impak op kleinvee op plase in ’n gebied van sowat 200 000 ha in die Koup in die Sentraal-Karoo te bepaal. Drouilly gebruik CapeNature se Anysberg-natuurreservaat as ’n kontrolegebied. ’n Aanbieding oor die voorlopige bevindings van die Karoo-roofdierprojek is onlangs op die Gouritz-biosfeerreservaat (Gouritz Cluster Bio­sphere Reserve – GCBR) se algemene jaarvergadering op die Oudtshoorn-proefplaas gedoen. Die navorsers werk onder die toesig van prof. Justin O’Rian, ’n gedragsekoloog verbonde aan die Universiteit van Kaapstad. Lees die volledige artikel deur Tisha Steyn wat in 'Landbou Burger'  op 16 Junie 2017 gepubliseer is.
Read more
Erosion Control & Veld Rehabilitation pamphlet

Erosion Control & Veld Rehabilitation pamphlet

5/23/16
Ecological rehabilitation is a great deal more than a technical management challenge. Working on rehabilitation projects is a way in which we can establish a balanced and healthy ethical relationship with our natural environment. Working with our hands in the soil literally brings us “back to earth”. If properly done, rehabilitation projects heal more than the scars of man’s careless actions, it also inspires people to care more for their natural environment. This pamphlet tells you how to go about it… 
Read more
Landowner’s guide to human-wildlife conflict

Landowner’s guide to human-wildlife conflict

4/27/16
 In southern Africa, there are many species that have for a long time been labelled as “problem animals”. This resulted in many animals being relentlessly persecuted and exterminated, with devastating impacts on the environment and its ecology.
Read more

follow us

Information

GCBR Newsletter


Twitter