Partnerships

Establishing and Maintaining Partnerships 

News form our Partnerships Project

Die Stilbaai Saga

Die Stilbaai Saga

9/28/16
 ‘n Fynbos en Argeologie Inligtingsentrum vir Stilbaai: Uitbeelding van die Stilbaai Saga Stilbaai is die middelpunt van verskeie internasionale ondersoeke na die voorgeskiedenis van Homo sapiens, die moderne mens. Hierdie voorgeskiedenis, wat die loodskomitee ‘Die Stilbaai Saga’ gedoop het, het betrekking op die oorlewing en ontwikkeling van die modern mens gedurende ‘n vernietigende ystydperk (van so 200 000 jaar gelede) en daarna. Verskeie gelukkige omstandighede, juis in hierdie omgewing, sou kon ingespeel het op hierdie gebeure: Die warm seestroom langs ons ooskus verseker ‘n gematigde klimaat, ook tydens ystydperke; Fynbos het baie eetbare bolle, knolle en wortels – ‘n bron van koolhidrate. Bogrondse vrugte en bessies van fynbos is ‘n addisionele bron van vitamines; Die dierelewe wat in fynbos voorkom, saam met die skulpkos van ons kus, verseker dat proteiene ewe beskikbaar is. Lees meer hieroor in die verslag.
Read more
Eden tackles climate change in the GCBR

Eden tackles climate change in the GCBR

4/28/16
 The Eden District Municipality has been selected by Provinicial Government Department of Environmental Affairs and Development Planning to participate in the Development of Climate Adaptation Plans Programme. 
Read more
David Gwynne-Evans on Road Verge Maintenance

David Gwynne-Evans on Road Verge Maintenance

4/28/16
 Genocide is the deliberate and systematic destruction of an ethnic or national group. So what does one call the deliberate termination not of a race, but multiple species of flora and fauna? The Cape is the only floral kingdom with  UNESCO World Heritage Status, due to it being home to an incredible 9600 plant species.
Read more
Hessequa winner of national arbor award

Hessequa winner of national arbor award

4/27/16
 Hessequa Municipality was adjudged the winner of The National Arbor City Award Competition 2015. The awards event took place in Durban Botanic Gardens on 3 September 2015, during the launch of Arbor Week.  
Read more

follow us

Information

GCBR Newsletter


Twitter