KUNDIGES HOU KONFERENSIE OOR KUSLYNE

Dr. Steve du Toit Foto: Tisha Steyn

Journalist Tisha Steyn | Monday, 30 September 2019, 08:02
View Article | Lees Artikel

HESSEQUA NUUS – Altesaam 33 afgevaardigdes uit 11 lande wat tot die wêreldwye netwerk van eiland- en kusbiosfeerreservate behoort het van 15 tot 20 September by Gourikwa-natuurreservaat ’n konferensie oor sensitiewe kuslyne bygewoon.

Verskeie plaaslike kundiges het hulle toegespreek en hulle het verskillende bewaringswaardige plekke in die streek besoek.

Die Gourits-groepsbiosfeerreservaat (GCBR) het dié negende konferensie van die liggaam vir die eerste keer in Afrika aangebied.

Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum.

‘Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus’

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Share This

Copy Link to Clipboard

Copy