SUID-KAAP NUUS – Suid-Afrika se eerste koolstofkrediete is aan die Cambridge Universiteit in Engeland verkoop. “Die Cambridge Universiteit gaan vir die volgende drie jaar die ekwivalent van koolstof wat deur sowat 12 ha gerestoureerde spekboomveld uit die atmosfeer...
Kinders leer by poppe oor spekbome
Leerders van tien laerskole in die Klein Karoo is sedert die begin van die skooljaar bekend gestel aan Spekkies, ‘n poppeteater wat aangebied word deur Paul en Marina Eilers. Altesaam 761 leerders van laerskone in in om Oudtshoorn, Dysselsdorp en Calitzdorp en 34...