Spekkiesgids vertel als oor spekbome

May 17, 2016 | Project News

Om meer te leer oor Spekboom, die wonderplant van die Gouritz Biosfeerreservaat, is daar die ‘Spekkiesgids‘ om deur te werk. Dit is deur Marina Eilers vir die ‘Jobs 4 Carbon’ projek saamgestel.

Die gids bevat leersame inligting, ‘n lekker rympie, twee oulike liedjies, ‘n paar blokraaisels, woordskommels en slim idees vir doen-dinge. Nadat jy deur hierdie gids gewerk het, sal jy ongetwyfeld sommer baie slimmer wees oor hierdie wonderplant.

Recent Posts

Post Categories

Archives